Olivia Borlée (* 10 April 1986) is 'n Belgiese naelloopatleet wat in die 200 meter spesialiseer. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2008 en 2016 deelgeneem.Olivia Borlée
Verwysings
Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers