Kevin Borlée (* 22 Februarie 1988) is 'n Belgiese naelloopatleet wat in die 400 meter spesialiseer. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2008, 2012, 2016 en 2020 deelgeneem.Kévin Borlée

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers