Pearson Jordan (* 23 Oktober 1950 – † 28 Maart 2020) was 'n atleet van Barbados. Hy het aan die 100 meter naelloop by die Olimpiese Somerspele van 1976 deelgeneem.Pearson Jordan Jordan het vir die Louisiana State University Tigers van 1976 tot 1979 deelgeneem en was deel van die 4×400 m afloskampioenskap in 1979.
Hy sterf tydens die Covid-19-pandemie in Dallas, Texas op 28 Maart 2020.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Sterftes aan Kovis-19 Kategorie:Barbados-atlete