Rooikranshoogte is ‘n bergpas tussen Graaff-Reinet en Murraysburg in die Oos-Kaap.

Die pas is ten suidooste van Murraysburg op die R63-pad. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, Voetpadhoogte en die Oubergpas.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie samountainpasses.co.za

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap