Gnidia compacta is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorkom. Dit groei in die Drakensberge op hoogtes van 1800 - 2600 m en die plant het geel blomme. Dit blom van Oktober tot Januarie maand.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World MOUNTAIN FLOWERS, A Field Guide to the Flora of the Drakensberg and Lesotho., Elsa Pooley, .

compacta Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika