Richard Louis (6 Januarie 1964 - 3 Januarie 2025) was 'n uitgetrede naelloopatleet van Barbados wat in die 400 meter gespesialiseer het. Hy het aan die Olimpiese Speles van 1984 en 1988 deelgeneem.Richard LouisRichard LOUIS
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Barbados-atlete