Mejuffrou Suid-Afrika 2024 was die 66ste uitgawe van die Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie. Dit was op Saterdag, 10 Augustus 2024 by die SunBet Arena in Pretoria gehou. Mia le Roux van die Wes-Kaap was die wenner van die kompetisie, sy het haar kroon by voorganger Natasha Joubert van Gauteng ontvang. Le Roux sal Suid-Afrika op 16 November 2024 by die Mej. Heelal Kompetisie in Meksiko verteenwoordig.
Uitslae Mia le Roux het die kompetisie gewen, die eerste dowe Suid-Afrikaner wat dit vermag het.
Verwysings
Kategorie:Mejuffrou Suid-Afrika Kategorie:Modelle