Die swaelbossie (Hermannia comosa) is 'n plant wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Mpumalanga, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook bekend as kapokkie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
comosa Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika