Alien: Romulus is 'n 2024 Amerikaanse wetenskapfiksie-gruwelfilm deur Fede Alvarez wat op 16 Augustus 2024 vrygestel is. Dit is die sewende aflewering in die Alien filmreeks, en speel af tussen die gebeure van Alien (1979) en Aliens (1986).
Samevatting Die film volg 'n groep vertrapte jong ruimtekoloniste in die strewe na beter lewensomstandighede, wat vyandige wesens teëkom terwyl hulle 'n verlate ruimtestasie opvang.
Rolverdeling duimnael|regs|Cailee Spaeny speel die rol van Rain Cailee Spaeny as Rain, 'n wees-mynwerker David Jonsson as Andy, 'n robot wat deur Rain se pa herprogrammeer is as haar surrogaatbroer Archie Renaux as Tyler, Kay se broer en Rain se ex-kêrel Isabela Merced as Kay, Tyler se swanger suster Spike Fearn as Bjorn, Tyler en Kay se neef Aileen Wu as Navarro, 'n vlieënier en Bjorn se meisie
Musiek Die musiek vir die film is deur Benjamin Wallfisch.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente