Aminat Yusuf Jamal (* 27 Junie 1997) is 'n Nigeries-gebore 400 m-hekkiesatleet wat internasionaal vir Bahrein deelneem. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.Aminat JamalAminat JAMAL

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete