Yusuf Saad Kamel (* 29 Maart 1983) is 'n Keniaans-gebore middelafstandatleet wat internasionaal vir Bahrein deelgeneem het. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2004 en 2008 deelgeneem.Youssef Saad KamelYusuf Saad KAMEL

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete