Sadik Mikhou (* 25 Julie 1990) is 'n middelafstandatleet in Marokko gebore, wat sedert 2015 vir Bahrein hardloop. Hy het aan die 1 500 meter by die Olimpiese Spele van 2020 deelgeneem.Sadik MikhouSadik Mikhou

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete