Die Ouma-se-kappie (Hermannia grandiflora) is 'n struik of bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

grandiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika