Die pokkiesblom (Hermannia hyssopifolia) is 'n struik of bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
hyssopifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika