John Kibet Koech (* 23 Augustus 1995) is 'n Keniaans-gebore langafstandatleet wat internasionaal vir Bahrein deelneem. Hy het aan die Olimpiese Speles van 2016 en 2020 deelgeneem.John Kibet KoechJohn Kibet Koech Hy spesialiseer in die 3000 meter hinderniswedloop en was die wenner van dié item by die 2015 Asiese Atletiekkampioenskap.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete