Die pleisterbos (Hermannia cuneifolia) is 'n plant wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook bekend as agtdaegeneesbos, broodbos en geneesbossie.

Infraspesies Die spesie het ook twee infraspesies: Hermannia cuneifolia var. cuneifolia Hermannia cuneifolia var. glabrescens (Harv.) I.Verd.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

cuneifolia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika