Die nuwejaarslelie (Cyrtanthus novus-annus) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhasvlakte voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 5 km² en die populasie bestaan uit minder as 250 plante.

Bronne Nuwejaars Wetlands Plants of the World Online

novus-annus| Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika