Lythe Pillay (gebore 25 Februarie 2003) is 'n Suid-Afrikaanse olimpiese atleet wat in die 400 meter naelloop spesialiseer. Hy het die goue medalje in die 400 m-eindwedloop vir mans by die o/20-Wêreldatletiekkampioenskap in Cali, Colombia, gewen. Hy het aan die 4 × 400 meter-mansaflositem by die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem en het sy uitdun op 5 Augustus by die Olimpiese Somerspele van 2024 in Parys gewen.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 2003 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete