Shamar Sands (* 30 April 1985) is 'n hekkiesatleet uit die Bahamas. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 en Olimpiese Somerspele van 2012 deelgeneem.Shamar SandsShamar SANDS Hy het 'n graad in rekeningkunde.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahamaanse atlete