Moderne Roetoelies behoort tot die Samurgroep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Van die 7de tot 20ste eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In Rusland, in 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1990 na die Cyrilliese alfabet. In 2013 is 'n alfabet op 'n Latynse grafiese basis in Azerbeidjan ontwikkel.
Verspreiding 150px|duimnael|links|Etniese kaart van die Kaukasus-streek Dit word hoofsaaklik in die suidelike dele van die Russiese republiek Dagestan gepraat, asook in Noordwes-Azerbeidjan. Daar is ook klein Roetoeliese gemeenskappe in Oekraïne, Georgië, Kasakstan en Turkye. Daar is wêreldwyd sowat 55 000 sprekers.Roetoelies
Dit is een van die 14 geskrewe tale van Dagestan.
Alfabet +Latyns-gebaseerde Rutul-alfabet (Azerbeidjan)A aAӀ aӀB bC cÇ çÇʼ çʼD dE eӘ әF fG gGʼ gʼGh ghĞ ğH hX xXh xhI ıIӀ ıӀİ iJ jK kKʼ kʼQ qQʼ qʼQh qhL lM mN nO oP pPʼ pʼR rS sŞ şT tTʼ tʼTs tsTsʼ tsʼU uÜ üUӀ uӀV vY yZ zʼ
+Cyrillies-gebaseerde Rutul-alfabet (Rusland)А аАӀ аӀБ бВ вГ гГъ гъГь гьГӀ гӀД дЕ еЁ ёДж джЖ жДз дзЗ зИ иЙ йК кКъ къКь кьКӀ кӀЛ лМ мН нО оП пПӀ пӀР рС сТ тТӀ тӀУ уУь уьУӀ уӀФ фХ хХъ хъХь хьЦ цЦӀ цӀЧ чЧӀ чӀШ шЩ щЪ ъЫ ыЫӀ ыӀЬ ьЭ эЮ юЯ я
Verwysings
Eksterne skakels
Joshua-projek: Roetoelies
Kategorie:Noordoos-Kaukasiese tale