Die kannetjies (Microloma tenuifolium) is 'n klimmende struik wat aan die Apocynaceae familie behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit word in die Wes- en Oos-Kaap aangetref, van die Gifberg af tot by die Kaapse Skiereiland, en ooswaarts tot by Grahamstad. Dit maak deel uit van die fynbos.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tenuifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika