Die bokhoring (Microloma calycinum) is 'n struik wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor en is deel van die Sukkulente Karoo.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

calycinum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika