Sinkfosfied is 'n verbinding van sink en fosfor met die chemiese formule .

Kristalstruktuur Sinkfosfied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die D5-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.

Chemiese eienskappe Sinkfosfied kan verkry word deur stoïgiometriese hoeveelhede sink en rooi fosfor in 'n kwartsbuis onder vakuum tot 700 °C te verhit.

Fisiese eienskappe is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 1,5 eV en 'n hoë aborpsiekoëffisiënt (>10 cm) Dit kan maklik in dunfilmvorm voorberei word as 'n p-tipe materiaal en enkelkristalle kan deur chemiese damptransport met of sonder jodium gegroei word.

Verwysings

fosfied kategorie:Verbindings van fosfor kategorie:Anorganiese verbindings