Sinksilikaat is 'n sout van sink en kieselsuur.

Dit is 'n ortosilikaat.

Dit kom in die natuur as die mineraal wilemiet voor.

Kristalstruktuur Dit kristalliseer in die romboëdriese (trigonale) phenakiet-struktuur. (S1 in die strukturbericht-klassifikasie.

Dit bevat -tetraëders en orto- of nesosilikaattetraëders (). Die Si-O-bindingslengtes is 162,8(3), 162,9(3), 163,8(3) en 164,3(3) pm.

Chemiese eienskappe Sinksilikaat kan uit sinkoksied en silikondioksied verkry word deur goed gemengde poeiers van die twee stowwe in 'n inerte atmosfeer te verhit tot bo die smeltpunt van die silikaat (1512 °C). Verhitting moet vinnig wees om verdamping van die sinkoksied te voorkom.

Dit is oplosbaar in 20% HF en ontbind met HCl.

Verwysings

silikaat kategorie:Anorganiese verbindings