Sinksianied is 'n sout van sink en blousuur met die chemiese formule .
Kristalstruktuur Sinksianied kristalliseer in die kubiese anti-kupriet struktuur. (C3 in die strukturbericht-klassifikasie.
Chemiese eienskappe
Die sout kan presipiteer word deur 'n oplossing van kaliumsianied by 'n oplossing van sinksulfaat te voeg.
Verwysings
sianied kategorie:Anorganiese verbindings