Sinknitried is 'n verbinding van sink en stikstof met die chemiese formule .
Dit is 'n vastestof wat in droë lug taamlik stabiel is .
Kristalstruktuur Sinknitried kristalliseer in die kubiese anti-bixbyïet-struktuur, D5 in die strukturbericht-klassifikasie.
Chemiese eienskappe Sinknitried kan verkry word deur 'n reaksie van sinkpoeier in 'n stroom droë ammoniakgas by verhoogde temperature (500-600 °C)
Dit reageer hewig met water om sinkhidroksied en ammoniak te vorm:
Verwysings
nitried kategorie:Verbinding van stikstof kategorie:Anorganiese verbindings