Tweespruit is 'n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Thaba Nchu en Ladybrand. Die R709-streeksroete gaan deur die dorp.
Galery
Sien ook Gereformeerde kerk Tweespruit Lys van dorpe in Suid-Afrika NG gemeente Thaba 'Nchu-Tweespruit
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat