Die Fins-Wolgaïese tale is 'n subgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat van Fins-Permies weggebreek het in ongeveer 2000 v.C. Dit bestaan uit die Fins-Samiese en Wolgaïese tale.Differentiation of Uralic languages over timeEncyclopedia of the Languages of Europe
Verwysings
Kategorie:Oeraalse tale Kategorie:Taalfamilies