Die Oegriese tale is 'n tak van die Fins-Oegriese taalfamilie. Dit sluit drie tale in naamlik Hongaars, en die twee Ob-Oegriese tale Ostjaaks en Wogoels. Die tale se gemeenskaplike oorsprong, Proto-Oegries het waarskynlik tussen 4000 v.C. en 200 v.C ontstaan toe Fins-Oegries in Oegries en Fins-Permies verdeel het.Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, bl. 842 Dit is in Westelike Siberië, oos van die Oeralgebergte gepraat.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Oeraalse tale Kategorie:Taalfamilies