duimnael|links|Stamboom van Oeraalse tale Die Fins-Permiese tale vorm volgens die tradisionele beskouing saam met die Oegriese tale een van die hooftakke van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie. Fins-Oegries het na raming in ongeveer 2500 – 3000 v.C in Fins-Permies en Oegries verdeel. Fins-Permies het weer in ongeveer 2000 v.C. in Permies en Fins-Wolgaïes verdeel.The Finno-Ugric republics and the Russian state deur Rein Taagepera; bl. 32-33
Die terme Finse tale is in die verlede baie keer gebruik om na al die Fins-Permiese tale te verwys gegrond op 'n vroeëre teorie dat die Permiese tale baie nader aan die Oosseefinse tale is as aan Hongaars.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Oeraalse tale Kategorie:Taalfamilies