Tetragonia pillansii is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Kleinsee tot by Nuwerus aan die kus voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 081 km². Daar is ses tot agt subpopulasies en drie word bedreig deur mynbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pillansii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika