Apollodorus () was 'n Griekse grammatikus uit Cumae. Hy was klaarblyklik die eerste persoon aan wie die titel "grammatikus" en "kritikus" verleen is.Clemens van Alexandrië, Stromata i. p. 309 Volgens PliniusPlinius die ouere, Natuurlike Geskiedenis 7.37 was sy faam so groot dat hy vereer is deur die Griekse Amfiktionie.
Verwysings
Kategorie:Ou Griekse skrywers