Saphesia flaccida is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Clanwilliam tot by Malmesbury voor.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Saphesia flaccida en dit is dus 'n monotipiese takson.

Bronne REDLIST Sanbi Biodiversityadvisor

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika