Hereroa willowmorensis is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap in die Steytlerville Karoo voor. Spesies van die plant is laas in 1950 versamel. Daar is tans onsekerhied oor die plants se taksonomie en meer navorsing moet gedoen word.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

willowmorensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika