Driefontein is 'n algemene plek- of plaasnaam in Suid-Afrika. Dit kan onder meer verwys na:
Pleknaam Driefontein, KwaZulu-Natal Driefontein, Mpumalanga, meer onlangs bekend as Saul Mkhizeville Driefontein, Noordwes Oos-Driefontein Wes-Driefontein
Plaasnaam Cramerview, Gauteng, is op 'n plaas Driefontein aangelê Middelburg, Oos-Kaap, is op 'n plaas Driefontein aangelê Richmond, Noord-Kaap, is op 'n plaas Driefontein aangelê Slag van Driefontein het onder meer op 'n plaas Driefontein plaasgevind Driefontein is 'n warmwaterbron naby Naboomspruit