duimnael|regs|Die 2023 WBC-trofee

Die World Baseball Classic (WBC), ook bekend as the Classic,Baseball Zen: The Classic! See the World Baseball Classic through a Baseball Zen lens is 'n internasionale bofbaltoernooi wat gereël word deur die Wêreld-bofbal-sagtebalkonfederasie (WBSK), die sport se internasionale beheerliggaam, in vennootskap met Major League Baseball (MLB). Die wenspan ontvang die World Baseball Classic-kampioenskapstrofee. Dit is een van die twee belangrikste senior bofbal toernooie wat gereël word deur die WBSK, saam met die WBSK Premier12, maar die enigste wat die titel van wêreldkampioen toeken.

Die toernooi, wat in 2005 deur MLB en sy spelersvereniging voorgestel is, is die eerste keer in 2006 gehou as 'n uitnodigingskompetisie. Dit was voorheen, saam met Olimpiese bofbal (tot 2008) en die Bofbal Wêreldbeker (tot 2011), een van drie toernooie wat deur die Internasionale Bofbalfederasie (die voorganger van die WBSK) goedgekeur is. Die Bofbal Wêreldbeker is gestaak na die 2011-weergawe, toe die WBSK 'n MLB-voorstel aanvaar het om die WBC die amptelik-goedgekeurde wêreldkampioenskap te maak, op voorwaarde dat die Classic direkte kwalifikasie moet hê en internasionale reëls teen onwettige stimulante moet volg.

Na 'n gaping van drie jaar tussen die eerste twee weergawes van die toernooi, is planne beraam om die World Baseball Classic elke vier jaar na die 2009-toernooi te herhaal. Die derde weergawe van die Classic is in 2013 gehou, en die vierde in 2017. Die World Baseball Classic is vyf keer gehou vanaf 2006 tot 2023, met Japan, die Dominikaanse Republiek en die Verenigde State wat die kampioenskap gewen het. Japan is met ingang van die 2023-toernooi die enigste span wat die toernooi drie keer kon wen.

Die toernooi is die eerste van sy soort met nasionale spanne wat professionele spelers van die topvlak-grootligas regoor die wêreld insluit, soos MLB en Japan se Nippon Professionele Bofbal (NPB). Benewens die verskaffing van 'n formaat vir die beste bofbalspelers ter wêreld om teen mekaar mee te ding terwyl hulle hul tuislande verteenwoordig, is die World Baseball Classic geskep om die spel regoor die wêreld te bevorder. Na die 2023 World Baseball Classic het die toernooi een van die wêreld se mees gekykte bofbaltoernooie geword.

Deelname duimnael|200px|regs|Die Kubaanse nasionale span tydens die 1951 Amateur-wêreldreeks. duimnael|links|150px|MLB-kommissaris Bud Selig was een van die dryfvere agter die stigting van die toernooi duimnael|regs|160px|Die 2006 World Baseball Classic trofee; die trofee is in die Japannese bofbal-eregalery duimnael|250px|Die 2013 World Baseball Classic-kampioenskap tussen die Dominikaanse Republiek en Puero Rica se nasionale bofbalspanne op 20 Maart 2013 duimnael|225px|regs|Die trofee wat tussen 2013 en 2017 aan die kampioenspan oorhandig is duimnael|130px|World Baseball Classic-kampioenskap goue medalje, 21 November 2023

Die eerste twee weergawes van die Classic het dieselfde 16 spanne gehad, wat op uitnodiging gekies is. 'n Kwalifiserende rondte is bygevoeg in die oploop tot die 2013-toernooi, wat die jaar voor die toernooi plaasgevind het. Brasilië en Spanje was die eerste nuwe lande wat via kwalifikasie plekke in die toernooi bespreek het, en tot dusver het die byvoeging van kwalifisering sewe nasies wat nie deel van die oorspronklike 16 was nie toegelaat om aan die toernooi deel te neem.

Kwalifikasie vir die 2013 en 2017 toernooie het behels dat die top 12 eindspanne van die vorige toernooi outomaties kwalifiseer vir die volgende toernooi, terwyl die vier laagste spanne (die spanne wat in die laaste plek in hul eersterondte groepe geëindig het) gerelegeer is na die kwalifiserende rondte. Kwalifisering het bestaan uit vier vier-span gewysigde dubbele-uitskakeling-toernooie, met die wenners wat die laaste vier plekke in die hooftoernooi verdien het.

Met die 2023-toernooi wat na 20 spanne uitgebrei is, het die kwalifiserende formaat ook verander. Al 16 deelnemers van die 2017-toernooi het outomaties gekwalifiseer. Die ge-herstruktureerde kwalifiserende rondte het bestaan uit twee ses-span dubbele-uitskakelingstoernooie, waaruit die wenners en naaswenners deurgedring het om in die 2023 WBC te speel.

Bywoning

World Baseball Classic bywoningsgetalle: Jaar Totale bywoning # wedstryde Gemiddelde bywoning 2006 737,112 39 18,900 2009 801,408 39 20,549 2013 781,438 39 20,037 2017 973,699 40 24,342 2023 1,165,857 47 24,805 2026 1,355,266 47 28,835

World Baseball Classic kwalifiserende rondtes bywoning:

Jaar Totale bywoningsgetalle # Wedstryde Gemiddelde bywoning 2013 103,774 24 4,324 2017 111,795 24 4,658 2023 26,080 18 1,449 2026 157,799 14 11,271

Venues Terwyl vergelykbare toernooie tradisioneel een gasheerland het, het elke WBC verskeie gashere wat oor verskillende dele van die wêreld versprei is gebruik. Tot dusver het sewe verskillende lande ten minste een WBC-groep aangebied, met elke uitgawe van die toernooi wat wedstryde in Asië, Latyns-Amerika en die Verenigde State bevat. Die kampioenskapsronde is egter nog altyd by Major League Baseball-stadions in die Verenigde State gehou.

Rondte 2006 2009 2013 2017 2023 2026 2030 KwalifikasieDuitsland, RegensburgPanama, PanamastadTaiwan, Nieu-TaipeiVerenigde State, Florida, Jupiter Australië, SydneyPanama, PanamastadMeksiko, MexicaliVSA, New York Duitsland, RegensburgPanama, Panamastad Taiwan, Taipei; VSA, Tucson Groeprondtes Japan, TokioPuerto Rico San JuanVSA, OrlandoVSA, PhoenixVSA, Arizona, Scottsdale Kanada, TorontoJapan, TokioMeksiko, MeksikostadPuerto Rico, San Juan Japan, FukuokaPuerto Rico, San JuanTaiwan, TaichungVSA, PhoenixVSA, Arizona, Scottsdale Japan, TokioMeksiko, ZapopanSuid-Korea, SeoulVSA, Miami Japan, TokioTaiwan, TaichungVSA, MiamiVSA, Phoenix Japan, TokioPuerto Rico, San JuanVSA, MiamiVSA, Houston Uitspeelrondtes Puerto Rico, San JuanVSA, Anaheim VSA, San DiegoVSA, Miami Japan, TokioVSA, Miami Japan, TokioVSA, San Diego Japan, TokioVSA, Miami VSA, Miami; VSA Houston Kampioenskap VSA, San Diego VSA, Los Angeles VSA, San Francisco VSA, Los Angeles VSA, Miami VSA, Miami

Resultate Sleutels F/N: resultaat/wedstryd gewen na bykomende kolfbeurt(e) of genadereël, waar N die totale aantal kolfbeurte in die wedstryd voorstel Om vasgestel te word Weergawe JaarGasheerland Wedstryd vir eerste plek Semi-finaliste Aantal spanne Kampioen Telling Naaswenner Derde plek Vierde plek 12006Verenigde State Japan Puerto Rico Japan10–6Petco Park, San Diego KubaSuid-KoreaDominikaanse Republiek1622009Verenigde State KanadaJapanMeksikoPuerto RicoJapan5–3(Ekstra kolfbeurt)Dodger-stadion, Los Angeles Suid-KoreaVerenigde StateVenezuela1632013Verenigde State JapanPuerto RicoTaiwanDominikaanse Republiek3–0Oracle Park, San Francisco Puerto RicoJapanNederland1642017Verenigde State JapanMeksikoSuid-KoreaVSA8–0Dodger-stadion, Los Angeles Puerto RicoJapanNederland1652023Verenigde State JapanTaiwanJapan3–2LoanDepot Park, MiamiVSAMeksikoKuba2062026Verenigde State JapanPuerto RicoVenezuela3–2LoanDepot Park, MiamiVerenigde StateDominikaanse RepubliekItalië2072030Toekomstige gebeurtenis

Algehele spanrekords Opgedateer na die 2026 World Baseball Classic. Spanne in vetdruk het deel uitgemaak van die 2026-toernooi.

SpanAantal deelnamesGespeelGewenVerloorWenpersentasie Japan 6 43 34 9 .791 Dominikaanse Republiek 6 34 25 9 .735 Puerto Rico 6 39 26 13 .667 Verenigde State 6 42 26 16 .619 Korea 6 31 19 12 .613 Venezuela 6 36 22 14 .611 Kuba 6 36 20 16 .556 Israel 3 14 7 7 .500 Meksiko 6 28 13 15 .464 Italië 6 26 12 14 .462 Nederland 6 32 14 18 .438 Kanada 6 20 8 12 .400 Australië 6 21 7 14 .333 Taiwan (Sjinees-Taipei) 6 21 7 14 .333 Colombië 3 11 3 8 .273 Groot-Brittanje 2 8 2 6 .250 Panama 4 13 3 10 .231 Sjina 5 16 2 14 .125 Tsjeggië 2 8 1 7 .125 Spanje 1 3 0 3 .000 Suid-Afrika 2 5 0 5 .000 Brasilië 2 7 0 7 .000 Nicaragua 2 8 0 8 .000

Prestasie van lande

Span2006(16)2009(16)2013(16)2017(16)2023(20)2026(20)Totaal Argentinië × × × × • × 0 Australië R113de R112de R116de R19de Kwarteindrondte7de R19de 6 Brasilië × × R114de • • R120ste 2 Kanada R19de R113de R112de R115de R112de Kwarteindrondte6de 6 Sjina R115de R111de R113de R116de R120ste • 5 Taiwan (Sjinees-Taipei) R112de R114de R28ste R114de R117de R113de 6 Colombië × × • R111de R118de R114de 3 Kuba 2de R26de R25de R27de 4de R110de 6 Tsjeggiese Republiek × × • • R114de R119de 2 Dominikaanse Republiek 4de R19de 1ste R25de R110de 3de 6 Frankryk × × • • • × 0 Duitsland × × • • • • 0 Groot-Brittanje × × • • R115de R115de 2 Israel × × • R26de R116de R112de 3 Italië R110de R110de R27de R112de Kwarteindrondte8ste 4de 6 Japan 1ste 1ste 3de 3de 1ste Kwarteindrondte5de 6 Meksiko R26de R28ste R111de R113de 3de R111de 6 Nederland R111de R27de 4de 4de R111de R116de 6 Nieu-Seeland × × • • • × 0 Nicaragua × × • • R119de R118de 2 Pakistan × × × • • × 0 Panama R114de R115de • • R113de R117de 4 Filippyne × × • • × × 0 Puerto Rico R25de R25de 2de 2de Kwarteindrondte6de Kwarteindrondte7de 6 Suid-Afrika R116de R116de • • • • 2 Suid-Korea (Korea) 3de 2de R19de R110de R19de Kwarteindrondte8ste 6 Spanje × × R115de • • • 1 Thailand × × • × × × 0 Verenigde State R28ste 4de R26de 1ste 2de 2de 6 Venezuela R27de 3de R110de R28ste Kwarteindrondte5de 1ste 6Aantal spanne2006(16)2009(16)2013(16)2017(16)2023(20)2026(20)Totaal

Spanne se debuut Jaar Debutante Totaal kumulatiewe totaal2006 Australië, Kanada, Sjina, Taiwan, Kuba, Dominikaanse Republiek, Italië, Japan, Meksiko, Nederland, Panama, Puerto Rico, Suid-Korea, Suid-Afrika, Verenigde State, Venezuela 16 162009 Geen 0 162013 Brasilië, Spanje 2 182017 Colombië, Israel 2 202023 Groot-Brittanje, Tsjeggiese Republiek, Nicaragua 3 232026 Geen 0 23

Oorsig Span Aantal verskynings Debuut Mees onlangse verskyningBeste resultaat Australië 5 2006 2026 Kwarteindrondte (2023) Kanada 5 2006 2026 Kwarteindrondte (2026) Sjina 5 2006 2023 Groeprondte Taiwan 5 2006 2026 Kwarteindrondte (2013) Kuba 5 2006 2026Naaswenner (2006) Dominikaanse Republiek 5 2006 2026Kampioene (2013) Italië 5 2006 2026 Vierde plek, semi-finaliste (2026) Japan 5 2006 2026Kampioene (2006, 2009, 2023) Meksiko 5 2006 2026Derde plek (2023) Nederland 5 2006 2026Vierde plek, semi-finaliste (2013, 2017) Puerto Rico 5 2006 2026Naaswenner (2013, 2017) Suid-Korea 5 2006 2026Naaswenner (2009) Verenigde State 5 2006 2026Kampioene (2017) Venezuela 5 2006 2026Kampioene (2026) Panama 3 2006 2026 Groepfase Suid-Afrika 2 2006 2009 Groepfase Colombië 2 2017 2026 Groepfase Israel 2 2017 2026 Kwarteindrondte (2017) Brasilië 1 2013 2026 Groepfase Spanje 1 2013 2013 Groepfase Groot-Brittanje 1 2023 2026 Groepfase Tsjeggiese Republiek 1 2023 2026 Groepfase Nicaragua 1 2023 2026 Groepfase

Verwysings

Kategorie:Bofbal