Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.
Geskiedenis duimnael|links|270px|Die Gereformeerde kerk Delmas. Die argitekte was Geers en Geers. Die dorp is in 1907 op die plaas Witklip uitgelê. Sy eienaar, Frans-gebore Frank Dumat, het besluit om die nedersetting de le mas ("van die klein plaas") te noem.
Distrik Die distrik is 5 500 km2 groot.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. .
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga