duimnael|links|230px|Die kerkgebou van die NG gemeente Oranjeville.

Oranjeville is 'n dorp in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Die oord lê aan die oewer van die Vaaldam. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en Vereeniging.

Sien ook NG gemeente Oranjeville Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat