duimnael|regs|250px|'n Laer van bronsbedekte seremoniële ysterwaens wat min of meer die uitleg van die waens tydens die veldslag uitbeeld (onthul te Bloedrivier in 1971).

Hier volg 'n onvolledige lys386 uit die 464 blanke manskappe (kommandante uitgesluit) wat in Bantjes se Journaal gemeld word, of 460 wat deur Pretorius vermeld word. 'n Verdere bron meld weer 407 blankes. J.J. Rabie (g. 1816) was na bewering teenwoordig, asook Jacob Maré as 15-jarige. van die manskappe in die Wenkommando, die Voortrekker-kommando wat op 28 November 1838 uit Sooilaer na Dingaanstat opgeruk het, die Gelofte afgelê het, en aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem het. Die Wenkommando het na Dingaanstat opgeruk weens die moorde op Piet Retief en sy geselskap, die Bloukransmoorde en die aanval op Veglaer. Die lys van manskappe is enkele dae na die Slag van Bloedrivier naby Dingaanstat opgestel. Nie by name bekend nie, is die verdere 59 kleurlinge, asook die sowat 200 Zoeloes wat A. Biggar, E. Parker en R. Joyce vergesel het. Ses van die blankes en vyf van die Zoeloes het 11 dae later in die Slag van die Opatikloof gesneuwel.Bloedrivier Gelofte 1838 , Willie Smith, Johann Janse van Rensburg en Gerhard Swart (2004-2018) Genealogiese besonderhede is deur verskillende persone en instellings nagevors.

Hoofkommandant duimnael|regs|Hoofkommandant Andries Pretorius direk na die slag afgebeeld, sy arm steeds verbind weens 'n assegaaiwond duimnael|regs|Kommandant Hans Dons de Lange Pretorius, Andries Wilhelmus Jacobus (b3c1d5e11)Andries Pretorius is ná die Slag tydens die agtervolging van die vlugtendes gewond, toe hy 'n brief met 'n boodskap aan Dingaan aan 'n Zoeloekryger wou gee.

Assistent-HoofKmd Landman, Karel Pieter (b2c10)

Kommandante Jacobs, Pieter Daniël (a15b5c3d8e1) de Lange, Johan Hendrik (Hans Dons) (b10c2) Potgieter, Jacobus (Lang Koos) Christoffel Erasmus, Stephanus Uys, Jacobus Johannes (b1c5d2e4) Meyer, Lucas JohannesL.J. Meyer is aangestel as die eerste Ontvanger van Inkomste

Laerkommandante Pretorius, Albertus (ook kanonnier) Erasmus, Jacob Lourens Carolus Moolman, Piet (Rooi Piet) Fronemann, Christoffel Cornelis (b7)

Veldkornette Steyn, Johannes C Viljoen, Gert Pretorius, Hercules Albertus (Bart) (b3c1d5e14)Bart Pretorius (1803–1889) was een van drie jonger broers van Andries Pretorius. Hy is op 4 April 1836 as veldkornet van die Voor-Sneeubergwyk ingesweer, en het as laerkommandant saam met die Wenkommando teen die Zoeloes uitgetrek. Hy was een van vyf ruiters wat uit die Bloedrivierlaer gejaag het om die Zoeloes uit te lok om weer te storm, kyk: Die Groot Trek Gedenkdagboek, 1838–1988. De Jager-HAUM Uitgewers (Pta). Piet, Bart en Wynand het hulself in die 1840's naby die Krokodilrivier by die huidige Broederstroom (na hulle vernoem) gevestig, kyk: Willie Meyer (2012), Magaliesberg Kaleidoscope . Bart het c.1845 'n huis te Broederstroom gebou wat steeds staande is, en sy graf is ook nog te siene, kyk: eGGSA Andries Pretorius het sy broers in 1848 na hierdie omgewing gevolg maar hy sterf 5 jaar later. Sy seun M.W. Pretorius het hom weereens hier gevestig. van Staden, GertSterf in die Slag van die Opatikloof, 11 dae later Lombard, Stephanus Scheepers, Jan Fourie, Hermanus Cowie, William (a1)Na wie Cowies Hill by Pinetown vernoem is Labuschagne, Casper Joubert, Jan (ook kanonnier)

Godsdiensleiers duimnael|regs|Godsdiensleier Sarel Cilliers duimnael|regs|Bart Pretorius, 'n jonger broer van Andries Pretorius duimnael|regs|Evert Frederik Potgieter, 'n lid van die Uys-trekgeselsskap duimnael|regs|Tienie (Marthinus Jacobus) Oosthuizen duimnael|regs|J.B. Rudolph, die latere landdros van Pietermaritzburg Cilliers, Sarel Arnoldus (b2c1d7e4)Sarel Cilliers was die kommando se godsdiensleier alhoewel hy nie oor 'n formele geestelike opleiding beskik het nie. Die idee van 'n Gelofte het waarskynlik by hom en Pretorius ontstaan. Volgens Cilliers se latere Journaal is die Gelofte die eerste keer op 7 Desember 1838 by Danskraal (noord van Ladysmith) afgelê, waar tydens die eeufees ‘n klipstapel opgerig is. Volgens Bantjes se Journaal was dit egter op 9 Desember te Wasbank. Die presiese woorde van die Gelofte het nie behoue gebly nie – daar is tewens Bantjes, Pretorius en Cilliers se weergawes. Na afloop van die Slag en voor agtervolging van die vyand het Cilliers ook 'n dankdiens in die laer gelei, kyk Alana Bailey (Oktober 2002), Die Gelofte van 16 Desember 1838: Die herdenking en betekenis daarvan, 1838 tot 1910 Cilliers se Journaal beskryf ook die opspoor van die Retief-geselskap se oorskot en die herwinning van die ongeskonde Retief-Dingaan Traktaat op 23 Desember 1838. du Plessis, Jan (ook 'n Veldkornet) Joubert, Pieter J (moontlik b10c6d9) de Bruyn, Petrus Frederik (a1b5c1d9)By die Slag van die Opatikloof het Piet de Bruyn (1799–1890) vir kommandant Erasmus ingelig dat Bongoza se impi's hulle omsingel het. Sowat 20 jaar later is hy een van die eerste Doppers.

Kanonniers Rudolph, Petrus Johannes (b1c1d2) Pretorius, Gerhardus Venter, Willem Daniel

Manskappe duimnael|regs|Die name van die vermoorde Retief-geselskap is by Moordkoppie naby Dingaanstat op 'n monument aangebring. Elf van hierdie mans se gesinne is ook 10/11 dae later tydens die Bloukransmoorde uitgewis.

Aucamp, Pieter Josua Badenhorst, H Badenhorst, P Bantjes, Jan Gerritze (b1c3d3)Jan Bantjes was Pretorius se sekretaris en het die kommando se Journaal gehou. Sy verslag word as gesaghebbend rakende die Slag en die Gelofte beskou aangesien dit daagliks bygehou is. Min ander primêre bronne bestaan en dié weerspreek mekaar in etlike opsigte, kyk Alana Bailey (Oktober 2002), Die Gelofte van 16 Desember 1838: Die herdenking en betekenis daarvan, 1838 tot 1910 Beneke, Johannes Bester, Barend Jacobus (b4c3d4e3)Sterf in die Slag van die Opatikloof, 11 dae later Bester, Lourens Rasmus (b4c3d4e2) Bester, Paul Michiel (b4c3d4e1) Bezuidenhout, DaniëlDie 25-jarige Daniël Bezuidenhout is tydens die Bloukransmoorde swaar gewond maar kon ontsnap. Hy het ander laers gewaarsku en sodoende lewens gered. Sy vrou en kind, albei ouers en ses broers en susters is egter te Moordspruit vermoor. Hy trou later weer.Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”, Jako Bezuidenhout, Litnet: Menings, 19 Februarie 2020 Biddulph, Thomas Jervis (a1) Bierman, Isak Biggar, Alexander Harvey (a1)Sterf in die Slag van die Opatikloof, 11 dae later Bodes, Barend Bornman, Johannes Jurgens (b1c3) Boshoff, Jakobus (Jan) Botha, Ernst Adriaan Lodewyk (b1c7d1e15) Botha, Hendrik Botha, J C Botha, Jan Botha, L Botha, P J Botha, P R Botha, T F Botha, Theunis Bothma, Carel A Bothma, Daniël Breytenbach, Chris Breytenbach, Izaak Johannes (b4c1d4) Breytenbach, Jacob Coenraad Breytenbach, Johan Hendrik Breytenbach, Johannes Jacobus Bronkhorst, Johannes Jacob (b6c6) Bronkhorst, Johannes Jacobus (b6c6d4) Bronkhorst, Samuel Johannes (b6c6d9) Bruwer, Eduard Christiaan Daniël (b7c4d12) Bruwer, Hans Bruyn, Piet Buitendagh, Carel Hendrik Burger, Jacobus Johannes Burger, S W Buys, Piet Claassens, Christiaan Coetzee, Cornelis (P-zn) Coetzer, J J Coetzer, Philippus Jeremias Coetzer, Thys Combrinck, G Cronjé, Abraham Cronjé, Piet Dafel, Henning Dafel, Jan Dannhauser, Thomas Richard (b6) de Beer, C (sr.) de Beer, Abraham de Beer, Christiaan M de Beer, Jan Christiaan de Beer, Johannes A de Beer, Stephanus A (sr.) de Beer, Zacharias Jacobus de Clercq, Abraham de Clercq, Barend de Clercq, C de Clercq, Jacob (b6c3d5) de Jager, Frederick Johannes de Jager, Izak J de Jager, Johannes Wilhelmus (b1c11d5e5) de Jager, Lodewyk de Lange, Adriaan (jr.) de Lange, Robert de Wet, Kootjie de Wet, P de Winnaar, S Dreyer, C Sr. Dreyer, F Dreyer, I du Plessis, Francois du Plessis, Jan du Plessis, P du Plooy, Hendrik du Plooy, Willem du Plooy, Wouter du Preez, P D Deysel, F Engelbregt, Adriaan Engelbregt, E Engelbregt, Gerhardus Engelbregt, H (jong) Engelbregt, H H (sr.) Engelbregt, Johannes Hendrik Enslin, Johannes Jacobus Erasmus, Antonie Erasmus, Barend Erasmus, Cornelis Erasmus, Daniël Elardus Erasmus, Hans Erasmus, Jacobus Erasmus, Pieter Erasmus Erasmus, Stephanus E Esterhuizen, Jan Ferreira, Marthinus Stephanus Fick, Hendrik (JC?) Fisher, Jan Fourie, Christiaan Erns Fourie, Dirk S Fourie, Hermanus Fourie, Philip Jacobus Fourie, M.V.A. Garden, Kapt. (Engels) Geers, Carel Giezing, Fredrich (a1) Goosen, Marthinus2 Gouws, Daniël Gouws, Jacob I Gouws, J Marthinus Gouws, P Greyling, Barend Christiaan (b11c2d6) (sy broer, Jan Christoffel (b1c2d3) is reeds in 1835 oorlede) Greyling, Pieter Jacobus (b11c2d2) Grobbelaar, Nicolaas (b9c11) Grobbelaar, Pieter Schalk (b9c11d2) Grove, Hermanus Gerhardus (b3c9d5) Hammes, Pieter Johannes (b1c2) Hattingh, CChristiaan Jacobus Hattingh (1795–ná 1876) is in Graaff-Reinet gebore. Hy het kort na die Slag 'n gedig daaroor geskryf wat 38 jaar later, op Dingaansdag van 1876, in De Volksstem onder die titel Dingaans-Dag. 16 December 1838 gepubliseer is, kyk Alana Bailey (Oktober 2002) Hattingh, Francois (b8c7d4e1) Hattingh, Johannes Dewald Hattingh, Johannes Hendrik (b11c1d2e1)Hans (J.H.) Hattingh (1818–1897) het as 20-jarige op sy verjaardag aan die Slag deelgeneem, en was vooraf by die driedaagse verdediging van Veglaer betrokke. By Bloedrivier het hy 'n gewonde Zoeloe doodgesteek wat Gerrit Raatz oorval en gewond het nadat Raatz van sy perd afgeklim het. In 1896 het hy die ligging van die Piet Retief-massagraf uitgewys. Herbst, M Heydenreich, Cornelis Frederik (b6c2d2) Human, P G Jacobs, Gabriël Gerhardus Nic (a15b5c3d8e1f7) Jacobs, Pieter Daniël (a15b5c3d8e1f2) Jacobsz, Jan Janse van Rensburg, Lukas Janse van Rensburg, Nicolaas M (C-zn) Janse van Vuren, Luckas Gerhardus Janszen, Willem Jordaan, Willem Joubert, Abraham Benjamin Joubert, Gideon Joubert, Jan (Jacs-zn) Joubert, Jan (jr.) Joyce, Robert (a3) Kemp, G Kemp, Jacobus Kemp, Petrus J Klaassen, P Klopper, H Klopper, Jacobus Koekemoer, C Koekemoer, Marthinus Kritzinger, Lewis Kruger, Jan Kruger, P E Kruger, T J Laas, Cornelius Laas, Mathys Labuschagne, J P Labuschagne, J H (Jan Groen) Labuschagne, Willem Adriaan Landman, A K P (sr.) Landman, Jan (Doringberg) le Roux, D le Roux, NicolaasSterf in die Slag van die Opatikloof, 11 dae later Leech Liebenberg, Christiaan Jacobus (b2bc2d2e2) Liebenberg, Christiaan Jacobus (b2c2d6) Lindeque, G (sr.) Lindeque, Petrus Lombard, Hans Lombard, Hermanus Antonie Lombard, S Lotter, Johannes Ludick, M J Malan, D J J Malan, David D Malan, Jacob Jacobus Malan, Stephanus Marais, Coenraad Marais, Johannes L Marais, Stephanus Abraham Marcus, F Mare, Wynand Wilhelmus (b9c7d7) Maritz, Pieter Maritz, Salomon Gerhardus (b1c8d1e2) Maritz, Salomon Stephanus (b1c8d2e1) Martens, Hendrik Jacobus (a5b1c7)Hendrik Jacobus Martens (c.1802–) was die eerste bode van die hof. Martens, Jan Thomas (a5b1c6) Marx, Frans (b3c6d4) Meintjes, Albertus Jacobus Meinties, Jacobus William Meintjes, Schalk Mey, Christiaan Lodewyk Meyer, Jacob Meyer, Jan Meyer, Lukas (L-zn) Meyer, Theodorus Mienie, Carel Johannes Hendrik Mienie, Frederik Christiaan Mienie, Johannes Willem Mienie, Willem Jacobus Moolman, I Muller, Christiaan (moontlik a1b5c7d4) Muller, Jan (moontlik a11b2) Naudé, (Philip) Jacob (a1b1c2) Naudé, Philip Jacobus (moontlik a1b1c8d11) Naudé, Francois Paulus (a1b1c1d13) Neethling, Hendrik Ludolf (a1b1c7d1) Neethling, Schalk Willie (a1b1c7d3) Neethling, Willem Hendrik (a1b1c7) Nel, Louis J Nell, Theunis Jacobus Nell, Willem Gabriel Nortjé, Joachim Oberholzer, Jan Albert Olivier, (Lang) Gert Olivier, Ockert Oosthuizen, A Oosthuizen, Jan (J-zn)Sterf in die Slag van die Opatikloof, 11 dae later Oosthuizen, J J (sr.)