Funchal 270px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land  Gebied 23px Madeiraeilande Koördinate  Stigting 1421 Oppervlakte:    - Totaal 76,14 vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2004) 112 015  - Bevolkingsdigtheid 1 471 vk/km Tydsone UTC±0:00 Burgemeester Miguel Filipe Machado de Albuquerque Amptelike webwerf cm-funchal.pt

Funchal is sedert 1421 die hoofstad en grootste stad van die Madeiraeilande, 'n oorsese gebied van Portugal voor die kus van Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2011 'n bevolking van 112 015 gehad en 'n oppervlakte van 76,14 km².

Kategorie:Geografie van die Madeiraeilande Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Portugal