George Town乔治市 280px Kaart Wapen 180px|center center|75px Vlag center|75px Land 20px Maleisië  Deelstaat Penang Koördinate  Stigting 1786 Stadstatus 1957 Federale distrik Noordoos Penang-eiland Oppervlakte:  - Totaal 305.773 vk km  Hoogte bo seevlak 4 m Bevolking:    - Totaal (2010) 510 996  - Bevolkingsdigtheid 4229 vk km  - Metropolitaanse gebied 2.25 miljoen Tydsone MST UTC+08:00  - Somertyd Geen Burgemeester (Datuk Bandar) Patahiyah Ismail Amptelike webwerf

George Town is 'n stad in die weste van Maleisië, op die eiland van Penang. Die stad het 'n bevolking van sowat 511 000 in 2010.

Die lughawe is Penang Internasionale Lughawe. Die historiese stadskern van George Town is in 2008 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Maleisië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Asië