In die Griekse mitologie was Cleomestra 'n Trojaanse prinses en dogter van koning Tros en waarskynlik Kallirhoe, dogter van die riviergod Skamander;Tzetzes oor Lycophron, 29Skolia oor Homeros se Ilias 20.231 wat na Hellanikos verwys as gesag of Akallaris, dogter van Eumedes.Dionusios van Halikarnassos, Antiquitates Romanae 1.62.2 Sy was die suster van Ilos, Assarakos, Ganumedes en moontlik Cleopatra.Apollodorus, 3.12.2 Cleomestra het die moeder geword van Assarakos, AntenorDictys Cretensis, 4.22 en miskien AlcathousHomeros, Ilias 13.427ff by Aesjetes. Cleomestra en Cleopatra, as dogters van Tros, is waarskynlik dieselfde persoon.

Verwysings

Bronnelys Dictys Cretensis uit die Trojaanse Oorlog. "Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër", vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jr. (1931-) in Engels. Drukpers van die Universiteit van Indiana. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek. Dionusios van Halikarnassos, Romeinse Oudhede. Engelse vertaling deur Earnest Cary in die Loeb-klassieke biblioteek, 7 volumes. Drukpers van Harvard-universiteit, 1937–1950. Aanlyn weergawe beskikbaar op Bill Thayer se webwerf Dionusios van Halikarnassos, Antiquitatum Romanarum quae supersunt, Vol I-IV. Karl Jacoby. In Aedibus B.G. Teubneri. Leipzig. 1885. Die Griekse teks kan gevind word by die Perseus digitale biblioteek. Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952 Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Drukpers van die Universiteit van Oxford. 1920. . Die Griekse teks kan gevind word by die Perseus digitale biblioteek. Apollodorus, Die biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Die Griekse teks kan gevind word by dieselfde webblad.

Kategorie:Griekse mitologie