In die Griekse mitologie was Aesjetes (Oudgrieks: Αἰσυήτης) 'n Trojaanse held en vader van Alcathous.Homeros. Die Ilias. Vertaal deur Robert Fagles for Penguin Classics (1991). 13.428 Hy word ook aangegee as die vader van Assarakos en Antenor by Cleomestra.Dictys Cretensis, 4.22 Aesjetes se graf was die uitkykpunt wat Polites, seun van Priamos, gebruik het om die Griekse kamp te verken tydens die Trojaanse Oorlog.Homeros. Die Ilias. Vertaal deur Robert Fagles vir Penguin Classics (1991). 2.790-794

Verwysings

Bronnelys Dictys Cretensis, Uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jr. (1931-). Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek. Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952 Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford University Press. 1920. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.

Kategorie:Mitologie