Magnesiumnitraat is 'n sout van magnesium en salpetersuur. Dit het die chemiese formule
Dit is higroskopies en vervloei deur dit lug se vog. Dit vorm hidrate soos en . Dit kom in die natuur as die mineraal nitromagnesiet voor.
Gebruike Dit word gebruik in die keramiekindustrie, in drukkerye, die chemiese industrie en in die landbou (as kunsmis).
Verwysings
nitraat kategorie:Anorganiese verbindings