Västerås 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Landskap 20px Västmanland Län 20px Västmanland Koördinate  Stigting 990 Oppervlakte:    - Totaal (kommun) 1 137,82 vk km  Hoogte bo seevlak 17 m Bevolking:    - Totaal (2023) 159 662  - Bevolkingsdigtheid (kommun) 140,3/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat    - Tipe Gematigde klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,2 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie −2,8 / 18,4 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 608,8 mm Amptelike webwerf vasteras.se

Västerås (Sweeds: [vɛstɛrˈoːs], ) is 'n stad in Sentraal-Swede met 'n oppervlakte van 1 137,82 vierkante kilometer en 'n bevolking van 159 662 (2023). Västerås dien as die administratiewe hoofstad van die gelyknamige munisipaliteit (Sweeds: kommun).

duimnael|links|'n Lugbeeld van Västerås in die winter Västerås lê sowat 100 km wes van Stockholm langs die Mälarmeer, Swede se derde grootste meer. Dit is een van die oudste stede in beide Swede en Noord-Europa. Reeds die Wikings het hulle in die gebied gevestig. Die stadsnaam is ontleen aan Västra Aros (Wes-Aros) wat na die Svartån-rivier se monding in die Mälaren verwys.

Västerås was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958 en die Vrouesokkerwêreldbeker 1995.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Swede