Jönköping 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Landskap 20px Småland Län 20px Jönköping Koördinate Stigting (eerste verwysing) 13de eeu Stadstatus 18 Mei 1284 Oppervlakte: - Totaal (kommun) 1 924,96 vk km Hoogte bo seevlak 90 m Bevolking: - Totaal (2023) 146 161 - Bevolkingsdigtheid (kommun) 75,9/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Klimaat - Tipe Gematigde klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,9 °C - Gem. temp. Januarie/Julie −1,5 / 18,1 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 594,8 mm Amptelike webwerf jonkoping.se
Jönköping (Sweeds: [ˈjœ̂nːˌɕøːpɪŋ], ) is 'n stad in Suid-Swede met 'n oppervlakte van 1 924,96 vierkante kilometer en 'n bevolking van 146 161 (2023). Jönköping dien as die administratiewe hoofstad van sowel die län asook die gelyknamige munisipaliteit (Sweeds: kommun).
duimnael|links|upright|Die Sofiakerk in die Neogotiese styl, 1888 Jönköping is geleë aan die suidoewer van die Vätternmeer, Swede se tweede grootste meer.
Op 18 Mei 1284 het Jönköping die eerste Sweedse stad geword om stadsregte te verkry. Die naam Jönköping verwys na 'n markstad (köping) aan 'n spruitjie (Junebäcken). Ander Sweedse stede met 'n soortgelyke naam sluit in Norrköping ("noordelike markstad"), Linköping, Nyköping en Söderköping ("suidelike markstad").
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Swede