Bariumchloried is 'n sout van barium en waterstofchloried met die formule .

Dit kom in die natuur as die mineraal frankdicksoniet voor.

Kristalstruktuur Bariumfluoried kristalliseer in die kubiese fluoriet-struktuur, C1 in die strukturbericht-klassifikasie.

Teen 'n druk van ~3 GPA gaan dit oor in 'n fase met die cotunniet ()-struktuur (C23) en teen 14 GPa word die heksagonale -struktuur (B8) gevorm.

Optiese eienskappe Bariumfluoried het goeie optiese en meganiese eienskappe, 'n goeie vogweerstand en 'n hoë gebruikstemperatuur. Die brekingsindeks verander nie veel in 'n wye golflengtebereik. Dit het 'n wye ligtransmissiebereik van ultraviolet tot infrarooi (0,15-12,5μm). Die hoogste deurlaatbaarheid kan >90% bereik in die gebied van 0,2μm tot 10μm.

Verwysings

fluoried Kategorie:Anorganiese verbindings