Die Racing Bulls F1-span is 'n Formule Een-renmotorspan wat sedert Maart 2024 aan Grands Prix deelneem. Hul volledige naam is Visa Cash App Racing Bulls Formula One Team.
Die RB in die voormalige akroniem staan vir Racing Bulls S.p.A. uit Italië, en nie vir Red Bull, die energiedrankiemaatskappy wat die span asook hul susterspan Red Bull Racing borg. Die span het voorheen (van die 2020 tot 2023-seisoen) bekend gestaan as Scuderia AlphaTauri en kry vir die 2024-seisoen die naam RB, gevolg deur Racing Bulls in 2025.
Die span se renjaers vir die 2024 Formule Een-seisoen was die Australiër Daniel Ricciardo en die Japannees Yuki Tsunoda, met Laurent Mekies as die spanhoof. Die span se renjaers vir die 2026 Formule Een-seisoen is die Nieu-Seelander Liam Lawson en die Sweed Arvid Lindblad.
Renuitslae
2024 – hede Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek 2024 VCARB 01HondaRBPTH0021.6 V6 t h BHR SAU AUS JPN CHN MIA20px|rand EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna MON KAN SPA OOS GBR HON BEL NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP20px LSV20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU20px 46 8131612DNFDNF41513128159131210121313181415710DNF871081419141091617DNFDNF1214DNF791312 Liam Lawson9169161417† 2025 VCARB 02 Honda RBPTH0031.6 V6 t h AUS CHN JPN BHR SAU MIA 20px|rand EMI MON SPA KAN OOS GBR BEL HON NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 92 612616DNS1181310119671612DNF8201131010111613861817171612DNF14811DNF6DNF88121451511DNF714918 2026 VCARB 03 Red Bull Ford DM01 1.6 V6 t h AUS CHN JPN MIA 20px|rand KAN MON BKT 20px|rand|Vlag van Katalonië OOS GBR BEL HON NED ITA SPA AZE BHR SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 83* 5* Liam Lawson13779DNF758986128→Red Bull→Red Bull→Red Bull12 Yuki Tsunoda111014 Arvid Lindblad81214148DNS6910791012897 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers123456789101112131415161718192021222324 Punte Plek † Die renjaer haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand voltooi het. * Seisoen is nog aan die gang.
Kategorie:Formule Een-vervaardigers