Magnesiumsulfied is 'n verbinding van magnesium met swael. Dit het die chemiese formule .

Die suiwer stof is 'n wit vastestof, maar dit kleur gelerig or bruin deur onsuiwerhede.

Dit kom in die natuur as die mineraal niningeriet voor. Dit bevat nogtans dikwels ook yster en mangaan. Kristalstuktuur Magnesiumsulfied kristalliseer in die haliet-struktuur, B1 in die strukturbericht-klassifikasie.

Chemiese eienskappe Magnesiumsulfied kan uit die elemente gevorm word, bv. deur in 'n kolf swael te verdamp en 'n brandende stuk magnesiummetaal in te steek:

Dit is in water oplosbaar maar dit hidroliseer en lewer 'n basiese oplossing:

Gebruike Nanodeeltjies van magnesiumsulfied, ingebed in alginaat, kan gebruik word om lood (Pb) uit afvalwater te verwyder. Verwysings

sulfied Kategorie:Anorganiese verbindings