João N'Tyamba (* 20 Maart 1968) is 'n voormalige Angolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1988, 1992, 1996, 2000, 2004 en 2008 deelgeneem.João N'Tyamba

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Angolese atlete